Die Bordienguis Teater biied aan: ODIDIVA Live

 








Odidiva is die enigste performing artist wat jy ooit hoef te sien. Sy't die bekende "Beefcakes" in Kaapstad geopen. Een van Odidiva se shows, "House of the Holy Afro" was in 15 internasionale stede te sien. En vir net DRIE AANDE kom hierdie fenomeen Wellington toe. 


"Odidiva climes the stairway to heaven . . . For a few moments I thought I'd died and gone to heaven . . ." - Matthew Krause, Mail and Gaurdian: June 2010.


"Odidiva must come to New York and do a solo show"- The New York Theatre Review.


Die alombekende Graham Norton was weggeblaas deur een van Odidiva se vertonings.


Kaartjies gaan vlieg in drie . . . Twee . . . Een: 


Boek NOU jou plek per Whatsapp by Alma: 082 964 93 52/ almanel95c@gmail.com.


24, 25 en 26ste September. Deure maak 16:30 oop vir Pizza en drankies. Vertoning begin stiptelik om 18:30. Kaartjie koste beloop R200 per persoon.


Donderdagaand se vertoning is "ladies night". Kom dames, "If you can't love yourself, how in the hell are you gonna love someone else? Can I get a Amen?"- RuPaul









Comments

Popular Posts